Loading

Buitemuurse Aktiwiteite

Buitemuurse aktiwiteite wat aangebied word as deel van ons skooldag.

Kuns Kabouters

Kuns Kabouters is ’n nuwe opvoedkundige program waar die kleinspan kreatief besig gehou word met kuns en bak-en-brou-versierings.

Little Einstein

Little Einstein is a pretigge wetenskap program vir kinders van alle ouderdomme.